Bokkie's Grabadoo Foto Bestelling

Welkom en dankie vir julle deelname en ondersteuning. Kyk gerus deur die foto's wat op die Bokkie's Grabadoo dag geneem is en indien u sou belangstel, e-pos die foto naam aan jacky@bokkieproperties.co.za

Die foto naam kan verkry word deur jou muis oor die foto te hou. Die naam sal verskyn.

Baie Dankie en geniet!
Bokkie Bouwer

 

* Die foto's kan vergroot word deur op hulle te kliek.

R 30.00 per foto ( Jumbo )

 
Bestel aanlyn deur die vorm.

Name:*
Vir Navrae skakel Marianne by
082 412 4328
E-Mail:*
 
Tel:*
 
Foto Nommer:
 
Pos Adres:

 
Boodskap: